Op aanbeveling van Professor Johan Grosskopf is Ehlerskroon Bonsmaras in 1974 amptelik gestig.
Aanvanklike
teelmateriaal
is
verkry
vanaf
die
voorste
produsente
onder
andere,
Bristow,
Robert
Taute,
Koos
van
Amstel,
Amfarms,
Dr
Badenhorst
sowel
as
diere
uit
die
voormalige staatskudde.
Genitika
is
alles
vir
ons.
Kuddevaars
afkomstig
van
Up
George,
Benchmark,
Dr
D
Nolte,
Dr
Hartsenburg,
Marloo
Bonsmaras
is
bekom
om
ons
soliede
genetiese
basis
uit
te
brei. Kuddevaars is ook bekom vanaf Hennie Naude, Sernick, Kalkveld Bonsmaras, Le Fre Bonsmaras, Leehan Bonsmaras en Beneke Bonsmaras.
Siende
dat
die
sukses
van
‘n
Bonsmara
kudde
onderworpe
is
aan
die
speengewig
en
die
hoeveelheid
speenkalwers
hou
ons
sedert
1974
gedetaileerde
rekords
van
ons
kalwers se melk, vrugbaarheid en groei.
Die
BLUP
teelwaardes
is
vanselfsprekend
en
die
Ehlerskroon
kudde
syfers
styg
jaarliks
uit
bo
die
rasgemiddeld.
In
die
groot
kategorieë
was,
is
en
bly
Ehlerskroon
beslis
‘n
dryfkrag om mee rekening te hou.